Modulekode | DCD 706 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Vroeë identifikasie en kliniese beeld van ontwikkelingsagterstande in die somatosensoriese sisteem. Vroeë identifikasie en kliniese beeld van ontwikkelingsagterstande in die motoriese sisteem. Vroeë identifikasie en kliniese beeld van ontwikkelingsagterstande in die visuele sisteem, insluitend preperseptuele en perseptuele vaardighede. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme |
|
Kontaktyd | 10 praktiese sessies per week, 15 lesings per week, 5 seminare per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Arbeidsterapie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App